Homework Policy / Huiswerkbeleid

Aim Of Homework

Homework is the continuation of the Learning Programmes / Areas the learner is busy with. It is to consolidate work done and to give learners practice in a particular concept taught in class. It is given to reinforce, revise and repeat that which is taught in class.

Doel van Huiswerk

Huiswerk is die voortsetting van die Leerprogram / Area waarmee die leerder besig is. Dit is die versterking, hersiening en herhaling van wat in die klas geleer is. Dit konsolideer werk wat gedoen is en gee leerders oefening in `n spesifieke konsep wat in die klas geleer is.

Foundation Phase

CONTENTS OF HOMEWORK

  • Homework is given from Monday to Thursday.
  • Each learner must have a homework file / book in which there are worksheets for either spelling, language and Numeracy to be completed.
  • Learners are given words to learn each week for a dictation test to be held on Fridays.
  • Each learner must have a reader and has to read allocated pages daily.
  • Each learner must have a Speech and O.T. Homework file.

METHODS OF NOTIFYING LEARNERS REGARDING HOMEWORK

  • Each learner must have a school homework diary.
  • In Grade 1 the educator writes down the homework in the diary.
  • In Grade 2 the learners may start to writ down their own homework.
  • In Grade 3 the learners copy the homework from the board.
  • Each educator must check that it is written down.
  • Projects – the educator hands out a separate typed sheet, which is filed in the homework file, regardin topic, method, allocation of marks, etc. with a date of completion. Enough time must be given to the learners to complete it.
  • The therapist themselves write the date for completion on the worksheets and the homework in the diary.
  • Parents are to read and sign their child’s diary and reading card every day.

TIME ALLOCATION

  • Grade 1 30 min.
  • Grade 2 45 min.
  • Grade 3 45-60 min.

Grondslag Fase (Gr 1 tot Gr 3)

INHOUD VAN HUISWERK

  • Huiswerk word gegee van Maandag tot Donderdag.
  • Elke leerder moet `n huiswerkboek / lêer hou waarin werksvelle vir spelling, taak of wiskunde geliasseer is en wat voltooi moet word.
  • Leerders het spelwoorde om to leer vir die week en `n speltoets word elke Vrydag geskryf.
  • Elke leerder het `n leesboek en moet spesifieke bladsye daagliks lees.
  • Elke leerder moet ‘n Spraak- en Arbeidsterapie huiswerklêer he.

METODES OM LEERDERS IN KENNIS TE STEL VAN HUISWERK

  • Elke leerder moet `n skooldagboek hê.
  • In Graad 1 skryf die opvoeder die huiswerk in die dagboek.
  • In Graad 2 mag die leerder sy eie huiswerk neerskryf.
  • In Graad 3 skryf leerders die huiswerk neer vanaf die bord.
  • Elke opvoeder kyk dat die huiswerk korrek neergeskryf is.
  • Projekte – die opvoeder sal `n aparte vel uitdeel wat die inhoud, metode allokering van punte, ens. bevat. Genoeg tyd vir voltooiing moet gegee word.
  • Die terapeute skryf huiswerk self neer en datum van voltooiing op die werksvelle.
  • Ouers moet daagliks die dagboek en leeskaart teken.

TYDAANWYSING

  • Graad 1 30 min.
  • Graad 2 45 min.
  • Graad 3 45-60 min.

Intermediate Phase

TYPES OF HOMEWORK

  • Only work which has been dealt with in class and with which the learner can cope, should be presented.
  • Homework must be recorded in the school diary. The educator will ensure that the homework is written down at the beginning of the period.
  • Homework can be formal or informal (e.g. reading for pleasure, whirly words, number combinations should be done regularly).
  • Daily homework comprises of reading, spelling and tables.
  • Tasks, assignments / projects must be given out two weeks prior to the due date. The rubric must be given before the project is even started.

METHODS OF NOTIFYING LEARNERS REGARDING HOMEWORK

  • Homework must be written down as soon as learners enter the class.
  • The educator will check that this is done while checking the previous day’s work.

TIME ALLOCATION

  • The maximum time should not exceed 60 min. except during examinations or tests, when more time to study would be needed.
  • No homework will be given over weekends in order to give learners time to complete projects and learn for tests.

Intermediêre Fase

SOORT HUISWERK

  • Net werk wat in die klas behandel is en wat die leerder kan hanteer moet gegee word.
  • Huiswerk moet in die skooldagboek geskryf word. Die opvoeder sal seker mask dat die huiswerk aan die begin van die periode neergeskryf is.
  • Huiswerk kan formeel of informeel wees (bv. lees vir genot, getalkombinasies moet daagliks geleer word.)
    Daaglikse huiswerk behels spelling, lees en tafels.
  • Take, projekte moet twee weke voor datum van inhandiging uitgedeel word. Die rubriek moet uitgegee word voor daar met die projek begin word.


METODES OM LEERDERS IN KENNIS TE STEL VAN HUISWERK

  • Huiswerk moet neergeskryf word sodra die leerder in die klas kom.
  • Die opvoeder sal kyk dat dit gedoen is terwyl die vorige dag se huiswerk nagegaan word.


TYDAANWYSING

  • Die maksimum tyd behoort nie 60 min. te oorskry nie, behalwe gedurende eksamens of toetse, wanneer meer tyd vir studie nodig sal wees.
  • Geen huiswerk sal oor naweke gegee word nie, om leerders tyd te gee om take te voltooi en te leer vir toetse.

Secondary Phase

TYPES OF HOMEWORK

  • Completion of work done in class.
  • If the learner needs to attempt the homework independently, it must be clearly specified as such and failure (provided an attempt has been made) is an acceptable outcome.
  • Homework does not imply punishment.
  • Learners need to understand the work and know exactly what is expected of them.

METHODS OF NOTIFYING LEARNERS REGARDING HOMEWORK

  • Educators will control that homework is written down.

TIME ALLOCATION

  • Grade 7 to 9 – 2 to 2.5 hours
  • Grade 10 to 12 – 3 to 4 hours

Sekondere Fase

SOORT HUISWERK

  • Voltooiing van werk wat in die klas gedoen is.
  • As die leerder onafhanklik die werk moet ontsluit, moet dit duidelik gespesifiseer word en is mislukking (mits die werk probeer is) `n aanvaarbare uitkomste.
  • Huiswerk impliseer nie strafwerk nie.
  • Leerders moet die werk verstaan en presies weet wat van hulle verwag word.

METODES OM LEERDERS IN KENNIS TE STEL VAN HUISWERK

  • Die opvoeder sal skooldagboeke lukraak kontroleer om te kyk of die huiswerk afgeskryf is.

TYDAANWYSING

  • Graad 7 tot 9 – 2 tot 2.5 ure
    Graad 10 tot 12 – 3 tot 4 ure