Bus Rules / Busreëls

Bus Rules

Dear Parents, please take note of the following: Please ensure that your child is familiar with the bus rules as stipulated and understands them. This will assist in avoiding unnecessary and unpleasant incidents.

  • When a bus(route) seems to be late, wait for one (1) hour. If the bus has still not arrived, please contact the bus driver of the route.
  • Your child should be at a pick-up point at least ten minutes before the pick-up time.
  • It is the responsibility of the parents to ensure that the learners arrive on time at the pick-up point, in order for learning not t be compromised. 
  • Parents are not allowed to board the bus.
  • Parents must report any misconduct to the Transport Manager or Principal
  • Parents are not allowed to force the bus driver to transport anybody who is not authorised to use the school transport.
  • If a friend of a learner using the bus transport needs to use the bus – this must be arranged in writing with the Transport Office.
  • Learners must wait next to the road until the bus has left before they can cross the street.
  • A seat will be assigned to each learner and he or she must use it for a year.
  • No eating or drinking is allowed on the bus.
  • Nobody is allowed to stand or walk around in the bus.
  • Learners will stay seated while the bus is approaching a stop and until the bus has stopped completely, before standing up to get off.
  • No toys, sharp objects or any other dangerous objects are allowed on the bus.
  • Cellphones & MP3 players may not be switched on in the bus.
  • Cases or other bags will not be allowed to be opened in the bus.
  • No objects may be thrown out of the windows or signs shown to other motorists. (No body parts out of the window).
  • No foul language, bullying, teasing or racism will be allowed on the buses.
  • The bus driver is not to be distracted in any way as all lives are then at risk.
  • No controls may be touched or adjusted in the bus.
  • If there is any change in your child’s daily bus routine, please inform the bus driver.
  • Learners should listen to the bus monitors when orders are given in connection with bus rules; they are there to assist the bus drivers.
  • There should be mutual respect between learners, monitors and drivers.
  • Learners must line up at the pickup points at school in the afternoons and stay there until their bus driver arrives.
  • If you change address or bus route, please inform the school’s financial- and transport office in writing.
  • Always keep the bus neat and tidy.
  • No vandalism or graffiti is allowed in the bus.
  • No foul language, bullying, teasing or racism will be allowed on the bus
  • Monitors and learners must report any unbecoming behaviour or bad conduct of other learners in writing to the driver or Transport manager
  • Smoking, carrying or the use of drugs or alcohol or weapons is not allowed. These actions must be reported to the transport manager or principal immediately.

Busreëls

Geagte Ouers, let asseblief op die volgende: Maak asseblief seker dat u kind vertroud is met die busreëls soos uiteengesit, en dit verstaan. Sodoende kan dit onnodige onaangename voorvalle voorkom.

  • Indien dit wil voorkom of die bus(roete) waarvan u kind gebruik mask, laat is, moet u asseblief die bestuurder van die betrokke roete skakel en indien ander vervoer gereël is, moet u kind vir een (1) uur op die ander bus wag.
  • U kind moet ten minute tien minute voor sy of haar betrokke oplaaityd, by die oplaaipunt wees.
  • Dit is die verantwoordelikheid van die ouer om toe te sien dat leerders betyds by die oplaaipunt kom, sodat onderrig tyd nie in die gedrang kom nie
  • Ouers mag nie op die bus klim nie
  • Ouers moet enige wangedrag aanmeld by die Vervoerbestuurder of Skoolhoof.
  • Ouers mag nie die busbestuurder dwing om leerders wat nie skoolvervoer gebruik nie, te vervoer.
  • As ‘n vriend van n leerder wat die busdiens gebruik noodig het om die bus tegebruik – moet dit skriftelik met die vervoerbestuurder gereel word.
  • Leerders moet langs die pad wag totdat die bus vertrek het voordat hulle die straat kan oorsteek.
  • Elke leerder word ‘n sitplek aangewys wat hy of sy vir ‘n jaar moet behou.
  • Leerders mag nie op die bus eet of drink nie.
  • Geen speelgoed, skerp voorwerpe, of enige voorwerp wat gevaarlik is, mag op die bus geneem word nie.
  • Selfone en MP3 spelers mag nie aangeskakel word in die bus nie.
  • Tasse of ander bakke mag nie in die bus oopgemaak word nie.
  • Geen voorwerpe mag by die vensters uitgegooi word of tekens gewys word nie (geen liggaamsdele by die venster uit nie).
  • Geen kru taal, afknouery, uittarting of rassisme sal op die busse geduld word nie.
  • Die busbestuurder se aandag mag op geen wyse afgetrek word nie. Dit stel almal se levens in gevaar.
  • Geen kontroles in die bus mag aangeraak of verstel word nie.
  • Indien daar enige verandering in u kind se daaglikse busroetine is, moet die busbestuurder daarvan in kennis gestel word.
  • Leerders moet die busmonitors gehoorsaam wanneer daar geldige opdragte ten opsigte van die busse aan hulle gegee word, aangesien hulle daar is om die busbestuurders by te staan.
  • Daar moet wedersydse respek wees tussen leerders, monitors en bestuurders.
  • Leerders moet by hul bushaltes by die skool wag in die middae en daar bly tot hul busbestuurder opdaag.
  • As u van adres of roete verander, stel asseblief die skool se finansiële- en vervoerkantoor skriftelik in kennis.
  • Hou die bus altyd netjies en skoon
  • Geen vandalisme of graffiti word op die bus toegelaat nie
  • Geen vuil taal, afknouery, tergery of rassisme word op die bus toegelaat nie
  • Monitors en leerders moet skriftelike verslag doen aan die bestuurder van ander leerders se swak gedrag.
  • Rook of om in die besit tewees of gebruik temaak van dwelms, drank of wapens is streng verbode, Dit moet dadelik aan die vervoorbestuurder of hoof aangemeld word