Bus Service / Busdiens

Bus Transport

Protea School offers bus transport to its learners from the following areas:

  • Kempton Park – 22 Seater bus
  • Boksburg – 21 Seater bus
  • Brakpan – 40 Seater bus
  • Benoni – 21 Seater bus
  • Nigel – 63 Seater bus
  • Springs – 35 Seater bus
Parents of learners in Protea School sign a contract with the school for the transport.  The contract binds the parents as well as the school for the safe transport of the learners.

For the Pick-up and drop-off points per route as well as the prices – please contact the school transport office on 011-362-6854 or email transport@proteaschool.co.za

Transport fees can be paid as follows:

  • Debit Order
  • Cash payments at the school
  • Direct Deposit at the bank (use bus account number as reference)
  • Electronic internet payment (use bus account number as reference)
  • Card Machine at the school

Our Bank Details are as follows:

NEDBANK
Current Account Number: 100 333 6094
Branch code: 190742

*Use your bus account number as a reference please*

It is very expensive to manage this Department. Buses break down and not to mention the wear and tear of these vehicles. Bus tariffs are calculated according to the distance from the school. The longest route is the Kempton Park route (78 km) and the shortest is the local Spring route.

 

Buses are also utilised for transport to educational, sporting and cultural excursions

Busvervoer

Proteaskool bied bussievervoer na die skool vanaf die volgende gebiede:

  • Kemptonpark – 22 Sitplek bus
  • Boksburg – 21 Sitplek bus
  • Brakpan – 40 Sitplek bus
  • Benoni – 21 Sitplek bus
  • Nigel – 63 Sitplek bus
  • Springs – 35 Sitplek bus

Ouers van leerders in Protea Skool teken ‘n kontrak met die skool vir vervoer.  Die kontrak verbind die ouer sowel as die skool vir die veilige vervoer van die leerders

Vir die oplaai en aflaaipunte per roete en pryse – kontak asseblief die skool vervoerkantoor op 011-362-6854 of epos transport@proteaschool.co.za

 

Vervoer fooie kan soos volg betaal word:

  • Debietorder
  • Kontant betalings by die skool
  • Direkte Inbetalings (gebruik Busrekeningnommer as verwysing)
  • Elektroniese internet betalings (gebruik Busrekeningnommer as verwysing)
  • Kaartmasjien by die skool

 

Ons Bankbesonderhede is soos volg:

NEDBANK
Lopende Rekening Nommer: 100 333 6094
Tak kode: 190742

*Gebruik asseblief u busrekeningnommer as verwysing*

As gevolg van normale slytasie en bussies wat van tyd tot tyd onklaar raak is hierdie ‘n baie duur departement om te bedryf. Bustariewe word bereken volgens die afstand vanaf die skool. Die langste roete is die Kemptonparkroete (78 km) en die kortste is die plaaslike Springsroete.

Bussies word ook aangewend vir die vervoer van leerders na opvoedkundige, sport en kulturele uitstappies

Be nice to the Bus Driver - It's a walk home - Anonymous