Protea school is for learners with neurological and specific learning disabilities. A child with learning disabilities normally has a normal to above average intelligence and are not stupid, lazy or naughty.
A few problems that a child with learning disabilities may experience:
Every learner admitted to the school is unique with his/her own specific learning disabilities. Our staff are trained to work with these learners. Every learners’ specific disability is evaluated and managed.
Proteaskool is ‘n skool vir leerders met neurologiese en spesifieke leerprobleme. ‘n Kind met leerprobleme het gewoonlik ‘n gemiddelde of bo-gemiddelde intelligensie en is nie dom, lui of stout nie.
‘n Paar oorsake waarom n kind leerprobleme mag hĂȘ:
Elke kind wat toegelaat word tot die skool is uniek met sy/haar spesifieke leerprobleme. Die onderwyspersoneel is opgelei om met die leerders te werk. Elke leerling se spesifieke leerprobleem word geevalueer en aangespreek.